Skep 'n Tuiste - 75 Dekor- en Leefstylprojekte

Skep 'n Tuiste - 75 Dekor- en Leefstylprojekte

by Germarie Bruwer
Skep 'n Tuiste - 75 Dekor- en Leefstylprojekte

Skep 'n Tuiste - 75 Dekor- en Leefstylprojekte

by Germarie Bruwer

eBook

$8.99  $10.50 Save 14% Current price is $8.99, Original price is $10.5. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Skep ’n Tuiste is ’n samestelling van 75 kreatiewe en inspirerende projekte vir in en rondom die huis. Die skrywers gebruik alledaagse items en gee dit ’n nuwe kinkel met herwinnig, hergebruik en herlewing. Die skrywers pak projekte aan wat geskik is vir alle handwerk- en dekor-entoesiaste, van beginners tot dié met meer gevorderde vaardighede. Of dit nou ouma se ou tafel ’n nuwe voorkoms gee, oplossings vir ’n gebrek aan ruimte in ’n kind se speelkamer is, of boomstompe in eko-vriendelike koffietafels verander – hulle doen dit met styl en ’n tikkie eiesoortigheid. Hul uitgangspunt is dat jy nie ’n fortuin hoef te spandeer nie. Baie van hul projekte gebruik items in en om die huis of van rommelwinkels. Goedkoop dekoritems word deur die kreatiewe gebruik van verf, papier, materiaal en verbeelding omskep. As jy smag na ’n huis wat jou unieke persoonlikheid weerspieël, jou innerlike styl na vore wil bring, of jou huis volgens ’n knap begroting wil verfraai, Skep ’n Tuiste verskaf al die idees en inspirasie wat jy nodig het.

Product Details

ISBN-13: 9781432306854
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 01/01/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 144
File size: 126 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Germarie Bruwer is ’n binnehuisontwerper, ’n selfdoen-fanatikus en ’n webjoernaalskrywer. Margaux Tait is ’n dekor- en leefstylstilis, grafiese ontwerper, fotograaf en entrepreneur. Saam het hulle Homeology ontwerp – ’n deel van idees en kreatiewe uitlaatklep wat daarop gemik is om liefhebbers van kuns, handwerk, dekor en ontwerp te inspireer Dit is hul eerste boek.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews