Kosbaar: Skep herinneringe met 'n feesmaal
1141011260
Kosbaar: Skep herinneringe met 'n feesmaal
10.99 In Stock
Kosbaar: Skep herinneringe met 'n feesmaal

Kosbaar: Skep herinneringe met 'n feesmaal

by Elmarie Berry
Kosbaar: Skep herinneringe met 'n feesmaal

Kosbaar: Skep herinneringe met 'n feesmaal

by Elmarie Berry

eBook

$10.99  $14.00 Save 22% Current price is $10.99, Original price is $14. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Product Details

ISBN-13: 9781432311438
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 02/01/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 176
File size: 159 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Elmarie Berry het in Bloemfontein grootgeword, en van kleinsaf was kos “in haar bloed” en die kombuis haar “troon”. Reeds op 15 het sy haar eerste klas by ’n kookskool gehad en het sy partytjies en pieknieks gereël, tafels keurig gedek en blomme gerangskik. Heelwat kookkursusse het gevolg, en Elmarie het verskeie draaie in restaurant- en hotelkombuise gemaak waar sy die fynere kunsies van kosvoorbereiding aangeleer het.
Sy en haar gesin hou daarvan om te reis en sedert 2015 het sy as blogskrywer begin om haar resepte, wynvoorkeure en koservarings te deel wat sy daardeur teëgekom het. Elmarie is ook ’n suksesvolle kosstilis en -fotograaf en die mede-eienaar van Samesyn, ’n aanlyn besigheid waar kosfotografie op luukse tafellinne, kussings en komberse gedruk word. Sy woon tans in Somerset-Wes met haar man, Thian, en twee kinders.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews