Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT

Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT

by Engela van Rooyen
Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT

Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT

by Engela van Rooyen

eBook

$7.99  $9.21 Save 13% Current price is $7.99, Original price is $9.21. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Dit was ’n groot dag, daardie dag van die Soccer Bid vir Twenty-Ten. In die township was dit vol by elke plek, dit was net music en colours en stemme en lag. En toe Madiba op die screen verskyn met sy oë wat skreef van die lag, toe hy die trophy hoog in die lug hou – net daar het die plan soos ’n weerligvoël in Senke se kop geskiet. Sy plan om vir sy Buti ’n groot surprise te gee . . . iets wat hy nooit sal vergeet nie, al word hy ’n ou mkhulu met ’n grys baardjie. Hierdie skooluitgawe is aangevul met • ’n inleiding tot die roman • woordverklarings • glossariums • verrykende materiaal • vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die KABV.

Product Details

ISBN-13: 9780624076223
Publisher: Tafelberg
Publication date: 09/16/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 138
File size: 514 KB
Age Range: 14 - 18 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Engela van Rooyen is op 11 Augustus 1939 gebore op Kakamas. Sy studeer op Stellenbosch vir ’n B.A.-graad en onderwysdiploma. In later jare het sy B.A. Honneurs en ’n M.A. aan die Potchefstroomse Universiteit verwerf. Sy is ’n veelsydige skrywer wat vir volwassenes sowel as kinders skryf, van humoristiese verhale tot historiese romans, van liefdesverhale tot multikulturele kinderboeke. Engela se roman In die oog van die web was in 1990 een van die finaliste in De Kat, Sanlam en Antenne se romanwedstryd. Haar outobiografiese vertelling Met ’n eie siekspens was in 1995 op die kortlys vir die CNA-prys. Haar roman, Vuur op die horison, wat hoofsaaklik oor die Anglo-Boereoorlog gaan, was op die kortlys vir die M-Net-prys. ’n Hele paar van haar jeugboeke is ook vir skole voorgeskryf.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews