Pharos Afrikaansgids: Naslaanlyste en taalreëls

Pharos Afrikaansgids: Naslaanlyste en taalreëls

by Nicolaas Faasen
Pharos Afrikaansgids: Naslaanlyste en taalreëls

Pharos Afrikaansgids: Naslaanlyste en taalreëls

by Nicolaas Faasen

eBook

$12.49  $16.58 Save 25% Current price is $12.49, Original price is $16.58. You Save 25%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die Pharos Afrikaansgids bied eenvoudige riglyne vir spelling en skryfwyses volgens die 2017-AWS en is KABV-geskik. Dit is 'n praktiese, alledaagse gids vir voorgraadse studente en ander taalgebruikers. Behalwe vir die naslaangedeelte wat algemene taalreëls deur middel van eenvoudige definisies en voorbeelde verduidelik, bevat dit ook lyste van woorde wat spellingprobleme oplewer, meervoude en verkleining, intensiewe vorme, vergelykingsen idiome.

Product Details

ISBN-13: 9781868902125
Publisher: Pharos Books
Publication date: 08/24/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 368
File size: 5 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Nicolaas Faasen het Tale, Geskiedenis en Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch studeer. Hy was vir meer as twintig jaar onderwyser, en ook hoof van die Onderwysersentrum Parow, senior vakadviseur vir Afrikaans en hoof van Kurrikulumdiens van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement. Van 1998-2010 was hy uitgewer en uitgewerbestuurder by Tafelberg Uitgewers, Nasou Via Afrika en Via Afrika. Tans werk hy vryskut as materiaalontwikkelaar, o.a. met werkboeke vir die uitgewer en grondslagfase, asook op taal-, geskiedenis- en geografiehandboeke, leesboeke, letterkundestudie, lewensoriëntering en navorsingsmetodologie. Hy is 'n raadslid van Accessible Books Consortium, 'n internasionale VN-projek om leer- en leesmateriaal aan siggestremdes te voorsien.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews