Madelé Burger, oftewel Toortsie, is ’n boervrou, ma en ouma. Sy is lief daarvoor om te woel in haar kombuis. Sy volg sedert Julie 2014 die Bantingleefstyl en het reeds twee resepteboeke vir die Lae Koolhidraat Hoë Vet leefstyl suksesvol uitgegee. Hierdie gratis e-boek bevat die soetighede wat in haar eerste twee boeke voorkom.
Die resepte is geskik vir LCHF, Banting, Keto, Paleo en vir mense wat daarvan hou om lekker te eet sonder om hulle te bekommer oor suiker.

Toortsie Se Soetighede: vir LCHF, Banting, Keto, Paleo

Product Details
BN ID: | 2940164252632 |
---|---|
Publisher: | Madelé Burger |
Publication date: | 09/17/2020 |
Sold by: | Smashwords |
Format: | eBook |
Sales rank: | 571,820 |
File size: | 950 KB |
Language: | Afrikaans |