Nina en die wacky hare

Nina en die wacky hare

eBook

$6.49  $7.14 Save 9% Current price is $6.49, Original price is $7.14. You Save 9%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die ergste plaag denkbaar tref Laerskool Tierkop: kopluise! Nina en Jessie kom toevalllig af op bewyse dat dié plaag deur ‘n tydelike onderwyseres, juf. Morkel, begin is. Maar waarom sal sy die skool se naam skade wil doen? En hoe gemaak om die luise uit te roei, EN die skuldige aan die kaak te stel? Die hoof en ander onderwysers sal mos nooit twee graad vyfs se storie glo nie. Gelukkig is die Entrepreneursdag om die draai, en Nina en Jessie weet presies hoe om hulle plan uit te voer. Hulle het net die hele skool se samewerking nodig . . .

Product Details

ISBN-13: 9780624057277
Publisher: Tafelberg
Publication date: 05/20/2012
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 128
File size: 5 MB
Age Range: 9 - 11 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Elizbè van der Colff het in Bellville en Oudtshoorn grootgeword. Na skool behaal sy haar B. Arbeidsterapie graad. Hierna spesialiseer sy in kinderontwikkeling en bestuur haar eie privaatpraktyk. Sy skryf twee artikels oor kinderontwikkeling wat in Baba en Kleuter gepubliseer is. Sy woon saam met haar man, Nico en hulle drie kinders in De Tijger, Parow.
Chris Venter is ‘n vryskutkunstenaar. Van sy mees onlangse projekte is die Speurhond Willem-reeks en Karla Krullebol (Theresa van Baalen), waarvoor hy met ‘n ATKV Woordveertjie bekroon is. Chris woon naby Klapmuts, buite Paarl.

Read an Excerpt

Die ergste plaag denkbaar tref Laerskool Tierkop: kopluise! Nina en Jessie kom toevalllig af op bewyse dat dié plaag deur ‘n tydelike onderwyseres, juf. Morkel, begin is. Maar waarom sal sy die skool se naam skade wil doen? En hoe gemaak om die luise uit te roei, EN die skuldige aan die kaak te stel? Die hoof en ander onderwysers sal mos nooit twee graad vyfs se storie glo nie. Gelukkig is die Entrepreneursdag om die draai, en Nina en Jessie weet presies hoe om hulle plan uit te voer. Hulle het net die hele skool se samewerking nodig . . .

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews