Die Wilde Wêreld van Afrika: 'n safari-gids vir jong verkenners

Die Wilde Wêreld van Afrika: 'n safari-gids vir jong verkenners

by Owen Hendry
Die Wilde Wêreld van Afrika: 'n safari-gids vir jong verkenners

Die Wilde Wêreld van Afrika: 'n safari-gids vir jong verkenners

by Owen Hendry

eBook(NOOK Kids)

$8.36 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit ’n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto’s van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis-aktiwiteite. ’n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet – by die huis of in die wildtuin. Verkoopspunte: Kleurryke, interessante boek vir ouderdom 8–12; treffende foto’s en illustrasies van Afrika se diverse natuurlewe; propvol prettige feite en aktiwiteite; perfek vir ’n toer in die wildtuin.


Product Details

ISBN-13: 9781775848080
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 06/03/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 64
File size: 111 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 11 - 17 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Owen Hendry is ’n opvoeder, redigeerder en die skrywer van verskeie hoog aangeskrewe skoolhandboeke. Hy is ook ’n ervare navorser wat veral in natuurbewaring belangstel. Hy woon in Johannesburg, Suid-Afrika.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews