Bokke se Kombuis: Vier die liefde vir kos, familie en rugby

Bokke se Kombuis: Vier die liefde vir kos, familie en rugby

by Duane Heath
Bokke se Kombuis: Vier die liefde vir kos, familie en rugby

Bokke se Kombuis: Vier die liefde vir kos, familie en rugby

by Duane Heath

eBook

$8.49  $9.50 Save 11% Current price is $8.49, Original price is $9.5. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Bokke se Kombuis is ’n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die gunstelingresepte van 40 voormalige en huidige Springbokrugbylegendes. Van die beroemdste manne in groen-en-goud het hul truie vir voorskote verruil – waaronder John Smit, Kobus Wiese, Victor Matfield, Wynand Claassen, Fourie du Preez, Jan ‘Boland’ Coetzee, Bryan Habana, Chester Williams, Morné du Plessis en Bakkies Botha – om hul liefde vir kos te onthul. Weg van die rugbyveld en die fel lig van televisie­kameras, neem Bokke se Kombuis jou tot in die spelers se huise en harte, en gee ’n intieme kykie in die rol wat kos in hul private lewens speel. Bokke se Kombuis gaan egter nie net oor ons rugbyhelde se gunstelingresepte nie – dit is ’n unieke Suid-Afrikaanse verhaal oor hoe kos ou rugbyvriende en totale vreemdelinge om braais, skottels en kombuistafels oor die hele land heen bymekaarbring.

Product Details

ISBN-13: 9781431700431
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 07/27/2011
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 144
File size: 18 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews