Bot

Bot

by Carien Smith
Bot

Bot

by Carien Smith

eBook

$8.99  $9.67 Save 7% Current price is $8.99, Original price is $9.67. You Save 7%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

In hierdie ambisieuse bundel word die leser op reis geneem. Na wêrelde van verstommende – dog onmiddellik herkenbare – tegnologiese vooruitgang. Waar bespiegeling en die magiese skouers skuur met die “alledaagse”. Waar waarheid en versinsel nie meer onderskeibaar is nie. Waar nuwe, onthutsende eksistensiële vrae opduik, en in gesprek tree met die oerbekende een: waar begin menswees, en waar eindig dit? Bot is ’n verrassende debuut wat ’n eiesoortige staanplek in die Afrikaanse verhalewêreld kry.

Product Details

ISBN-13: 9780624093121
Publisher: Tafelberg
Publication date: 04/19/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 244 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Carien Smith is ’n skrywer en dramaturg wat verskeie pryse vir haar individuele verhale ingepalm het en deelgeneem het aan talle internasionale skryfprogramme. Verskeie van haar dramas is opgevoer. Tans is sy ’n doktorale student aan die Universiteit van Sheffield waar sy navorsing doen oor klimaatsveranderingetiek. Bot is haar kortverhaaldebuut.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews