Boytjie

Boytjie

by Johnny Davids
Boytjie

Boytjie

by Johnny Davids

eBook

$9.49  $10.59 Save 10% Current price is $9.49, Original price is $10.59. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte. As jong seun besluit hy hy het genoeg mishandeling gehad en loop weg. In Walvisbaai kry Johnny kans om heel te word. As jong volwassene skryf hy en sy sangmaat Vivian in vir 'n sangkompetisie, hulle wen en so skop sy TV-loopbaan af. Vandag is Johnny 'n suksesvolle televisie- en sportaanbieder. Sy verhaal gee aan elkeen van ons krag om aan te gaan en om te droom dat dinge vir ons kan beter wees. 

Product Details

ISBN-13: 9780796323514
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 07/12/2024
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 938 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte en in Walvisbaai. Hy en sy sangmaat Vivian wen Zing in die vroeë 2000's en raak bekend as Johnny en Vivian. Johnny is deesdae 'n veldaanbieder vir Kwêla, en saai gereeld sport uit vir Supersport, RSG en Kanaal 7 in Windhoek. Hy is getroud met Liezel en het drie seuns. Hulle bly in Bothasig, Kaapstad. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews