Bruid uit die vreemde

Bruid uit die vreemde

by Ena Murray
Bruid uit die vreemde

Bruid uit die vreemde

by Ena Murray

eBook

$5.07 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

"Toe die jong Franse edelvrou Jacqueline de Savoye ’n brief van haar tweelingbroer uit die Verre Kaap de Goede Hoop ontvang, is sy oorstelp van vreugde. Sedert sy verdwyning twee jaar tevore het sy begin glo dat hy dalk ook, soos haar pa, deur die gevreesde Estienne de Savoye vermoor is. Sy haat dié aanmatigende Estienne de Savoye begin soek, het hy – én haar broer Jacques – spoorloos verdwyn.

Product Details

ISBN-13: 9780624055617
Publisher: Jasmyn
Publication date: 11/26/2012
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 142
File size: 168 KB
Language: Afrikaans

Read an Excerpt

Toe die jong Franse edelvrou Jacqueline de Savoye ’n brief van haar tweelingbroer uit die Verre Kaap de Goede Hoop ontvang, is sy oorstelp van vreugde. Sedert sy verdwyning twee jaar tevore het sy begin glo dat hy dalk ook, soos haar pa, deur die gevreesde Estienne de Savoye vermoor is. Sy haat dié aanmatigende burgerlike met haar hele wese. Jare voor haar pa se dood het hy, ’n eenvoudige padwerker met ’n onwaarskynlike naam, die gerug begin versprei dat hý die ware graaf De Savoye is; dat Jacqueline se pa sy ouers laat vermoor het en sy erfenis gesteel het. En toe sy daardie Oujaarsnag by haar ouerhuis opdaag en haar pa in ’n plas bloed in sy studeerkamer aantref, het sy geweet dat slegs een mens vir dié gruweldaad verantwoordelik kan wees. Maar toe die geregsdienaars na Estienne de Savoye begin soek, het hy – én haar broer Jacques – spoorloos verdwyn.
Dit is eers toe sy reeds meer as die helfte van die bootreis na die afgeleë suidpunt van Afrika afgelê het, dat sy besef dat sy dalk oopoë in ’n lokval inloop.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews