Buit

Buit

by Dibi Breytenbach
Buit

Buit

by Dibi Breytenbach

eBook

$10.99  $12.21 Save 10% Current price is $10.99, Original price is $12.21. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Markus Gerlach en Domingos Magadzi vlug oor die grens van Suid-Afrika na die noorde van Mosambiek omdat hulle vrees dat hulle van moord aangekla sal word. Die joernalis Phoebe Maritz sit hulle agterna om ’n eksklusiewe onderhoud los te slaan. Maar Cabo Delgado, waar die twee wegkruip, word deur terreur geteister en niemand is daar veilig nie. Gou bevind Phoebe haar midde-in ’n botsing tussen gevreesde insurgente, private militêre kontrakteurs en – erger nog – ’n bloeddorstige reeksmoordenaar.

Product Details

ISBN-13: 9780795710612
Publisher: Kwela
Publication date: 08/12/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 352
File size: 734 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Dibi Breytenbach is ’n skrywer van KwaZulu-Natal. Sy werk in die strafregstelsel, veral met kindersake. Ses spanningsromans is reeds op haar kerfstok: Saliger, Vrediger, Heiliger, Dowe gode, Blinde gode en Stom gode. Buit is haar sewende roman.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews