Die dag van die Lord

Die dag van die Lord

by Johan Kruger
Die dag van die Lord

Die dag van die Lord

by Johan Kruger

eBook

$8.49  $9.00 Save 6% Current price is $8.49, Original price is $9. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Lord Kitchener se Anglo-Boereoorlog het Andries Fourie se lewe verbrysel: hy was tien toe hy moes toekyk hoe die Kakies sy pa se pastorie afbrand en sy kleinboet om die lewe bring. Hierna het die konsentrasiekampe by Standerton en op Ceylon die lot van sy sussie en sy ouers bepaal. Jare ná die Boereoorlog en aan die vooraand van die Eerste Wêreldoorlog het Andries vir Kitchener in sy visier. Andries is nou ’n jong regsgeleerde in Londen. In ’n wêreld van spioene en verskuilde agendas ontvou sy wraakplan wat hy geheim hou vir Jenny, die jong Skotse vrou op wie hy verlief raak. Van die verbrande aarde by Bethal en Irene tot in Duitsland, die sensorkantore in Whitehall en Windermere ontknoop ’n verhaal deels gebaseer op ware gebeure wat die geskiedenis onherroeplik kon verander het.

Product Details

ISBN-13: 9781415206447
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 07/01/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 304
File size: 421 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Johan Kruger is die skrywer van vier jeugromans, ’n speurroman en verskeie kortverhale. Hy is ’n senior advokaat wat lank as regter gewerk het en was ook ’n professor in die regte. Hy was nou betrokke by die skryf van die Grondwette in 1993 en 1996. Sy mees onlangse roman, Die vloek, is in 2012 vir ’n atkv-woordveertjie benoem.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews