Die ewigheid in my hart: 'n Gebed vir elke dag uit die Psalms

Die ewigheid in my hart: 'n Gebed vir elke dag uit die Psalms

by Barend Vos
Die ewigheid in my hart: 'n Gebed vir elke dag uit die Psalms

Die ewigheid in my hart: 'n Gebed vir elke dag uit die Psalms

by Barend Vos

eBook

$9.99  $11.51 Save 13% Current price is $9.99, Original price is $11.51. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Wat maak die Psalms so geliefd? Dit moet die menslikheid daarvan wees. Hier, in die hart van God se Woord, tussen al die groot woorde en ingrypende gebeure deur, staan die liedere en gebede van 'n ou volk opgeteken. Hulle uitbundige vreugde en hulle diepe hartseer; hulle worstelinge, onbegrip, hulle moedeloosheid. Sóveel van hulle geskiedenis. En nog net so van toepassing op vandag. Die gebede in hierdie boek is in gesprek met die Bybel se psalmboek gebid. Dit verklap sekerlik heelwat van die bidder en die manier waarop hy die Psalms lees. Maar dalk bring dit ook iewers, vir iemand, 'n skerfie lig. En 'n duideliker blik op die Eerste Adres vir ons hedendaagse vrae, ons knaende kleingeloof, ons hardnekkige twyfel - en die genadige sekerhede. En vir ál ons lof, dank en aanbidding.

Product Details

ISBN-13: 9780796318947
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 09/25/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 388
File size: 965 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Barend Vos is 'n predikant. Hy bid sy lewe lank reeds die Bybelse psalms wat sy pa kleintyd vir hom voorgelees en sy ma vir hom gesing het. Hier is 366 van daardie gebede, een vir elke dag in die jaar.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews