Die geskenk: Liefde, selfdood en dieper leef

Die geskenk: Liefde, selfdood en dieper leef

by Riette Rust
Die geskenk: Liefde, selfdood en dieper leef

Die geskenk: Liefde, selfdood en dieper leef

by Riette Rust

eBook

$10.49  $13.36 Save 21% Current price is $10.49, Original price is $13.36. You Save 21%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die geskenk is die bekende skrywer Riette Rust se ontstellende, diep menslike en soms selfs skreeusnaakse memoires. Van haar kinderjare in die Paarl, en haar pa wat sy leë whiskey-bottels wegsteek, tot haar huwelik met JD en die oggend toe Riette haar man bebloed op die vloer aantref. JD het homself met sy haelgeweer geskiet. Die boek is nie net ’n meesleurende ware verhaal nie, maar sal ook van groot waarde wees vir elkeen wat deur selfdood geraak is of rou moes verwerk.

Product Details

ISBN-13: 9780624095361
Publisher: Tafelberg
Publication date: 06/14/2024
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 240
File size: 342 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Riette Rust is ’n bekroonde joernalis en skrywer. Haar boeke sluit topverkopers in, soos’n Lyf onthou, ​Die AA tot OE van seks, Vlees en bloed (ook in Engels uitgegee as Flesh and Blood) en Ek! Ek! Ek! Herken en hanteer narsiste. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews