Die Meisie met Vlerke

Die Meisie met Vlerke

Die Meisie met Vlerke

Die Meisie met Vlerke

eBook

$7.49  $8.65 Save 13% Current price is $7.49, Original price is $8.65. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Wilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in 'n huis op wiele en moet elke paar maande na 'n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar baie. Amper so baie soos Errol. Hy het onlangs besluit dat Wilson sy beste maat is en dat sy hom moet vergesel op vervelige uitstappies soos voëlkyk. Net toe Wilson dink dat Verkeerdevlei net so vervelig gaan wees soos al die ander klein dorpies waar sy al gewoon het, ontdek sy iets uitsonderlik - iets wat ten alle koste geheim gehou moet word. Maar dan raak dinge gevaarlik ... Iemand is daarop uit om wraak te neem, en niks en niemand gaan hom stuit nie - veral nie twee kinders nie.

Product Details

ISBN-13: 9781776251773
Publisher: Pan Macmillan South Africa
Publication date: 10/03/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 176
File size: 23 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 10 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Jaco Jacobs is the author of more than 260 books and more than a million copies of his books have been sold. His work has been awarded 46 times. His books have been translated into English, Dutch, Italian and Portuguese. He has been nominated for the Carnegie Medal twice and two of his books have been adapted to film. Jaco lives in Bloemfontein with his wife, Elize, their daughters, Mia and Emma, three dogs, a cat and a pet python.
Tori Stowe is 'n kunstenaar, illustreerder en ontwerper. Sy werk vanuit haar gallery en studio op die plattelandse dorpie Bathurst in die Oos-Kaap. Hier doen sy tekstiel- en keramiekontwerp, illustrasies vir boeke, sketse en ontwerpe vir Woolworths en ander winkels terwyl sy (gewoonlik, meestal, altyd) koffie drink.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews