Die Silberstein-trilogie
’n Welkome heruitgawe van Leroux se trilogie wat die romans Sewe dae by die Silbersteins (1962), Een vir Azazel (1964) en Die derde oog (1966) insluit. Dit is romans wat in Suid-Afrika en die buiteland hoog aangeslaan is. Nie net het die afsonderlike romans destyds in Brittanje en Amerika (en elders) aandag getrek nie, maar Penguin het ook in 1972 in hul Modern Classics-reeks die trilogie uitgegee onder die titel To a Dubious Salvation (‘n heruitgawe het in 1985 gevolg). Die eerste roman is ’n verslag van Henry van Eeden se weeklange besoek aan die Silbersteins se groot landgoed om Salome, sy toekomstige bruid, te ontmoet. Elke dag lewer bisarre ervarings op en dit word vir Henry ’n inisiasieproses: hy moet sy onskuld verloor en kennismaak met die verweefdheid van die goeie en die bose. Op die oog af is Een vir Azazel ’n speurroman waar ’n moord opgelos moet word, maar dit gaan ook oor die mens se behoefte aan ’n sondebok: Die agterdog wat opbou en fokus op die Reus Adam Kadmon, ’n verstandelik vertraagde jongman, lei tot ’n tragedie – een van die aangrypendste tonele in die Afrikaanse letterkunde. In die laaste roman moet kaptein Demosthenes H de Goede die magnaat Boris Gudenov opspoor.
1121103782

12.49 In Stock
Die Silberstein-trilogie

Die Silberstein-trilogie

by Etienne le Roux
Die Silberstein-trilogie

Die Silberstein-trilogie

by Etienne le Roux

eBook

$12.49  $16.58 Save 25% Current price is $12.49, Original price is $16.58. You Save 25%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

’n Welkome heruitgawe van Leroux se trilogie wat die romans Sewe dae by die Silbersteins (1962), Een vir Azazel (1964) en Die derde oog (1966) insluit. Dit is romans wat in Suid-Afrika en die buiteland hoog aangeslaan is. Nie net het die afsonderlike romans destyds in Brittanje en Amerika (en elders) aandag getrek nie, maar Penguin het ook in 1972 in hul Modern Classics-reeks die trilogie uitgegee onder die titel To a Dubious Salvation (‘n heruitgawe het in 1985 gevolg). Die eerste roman is ’n verslag van Henry van Eeden se weeklange besoek aan die Silbersteins se groot landgoed om Salome, sy toekomstige bruid, te ontmoet. Elke dag lewer bisarre ervarings op en dit word vir Henry ’n inisiasieproses: hy moet sy onskuld verloor en kennismaak met die verweefdheid van die goeie en die bose. Op die oog af is Een vir Azazel ’n speurroman waar ’n moord opgelos moet word, maar dit gaan ook oor die mens se behoefte aan ’n sondebok: Die agterdog wat opbou en fokus op die Reus Adam Kadmon, ’n verstandelik vertraagde jongman, lei tot ’n tragedie – een van die aangrypendste tonele in die Afrikaanse letterkunde. In die laaste roman moet kaptein Demosthenes H de Goede die magnaat Boris Gudenov opspoor.

Product Details

ISBN-13: 9780798167413
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 06/25/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 383
File size: 608 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Etienne Leroux (1922-1989) was een van die belangrikste Sestigers. Hy het baie vernuwing in die Afrikaanse letterkunde meegebring en dikwels groot omstredenheid veroorsaak. Sy werk is verskeie kere bekroon, o.a. Twee keer met die Hertzogprys vir Sewe dae by die Silbersteins en Magersfontein O Magersfontein.

Read an Excerpt

’n Welkome heruitgawe van Leroux se trilogie wat die romans Sewe dae by die Silbersteins (1962), Een vir Azazel (1964) en Die derde oog (1966) insluit. Dit is romans wat in Suid-Afrika en die buiteland hoog aangeslaan is. Nie net het die afsonderlike romans destyds in Brittanje en Amerika (en elders) aandag getrek nie, maar Penguin het ook in 1972 in hul Modern Classics-reeks die trilogie uitgegee onder die titel To a Dubious Salvation (‘n heruitgawe het in 1985 gevolg).

Die eerste roman is ’n verslag van Henry van Eeden se weeklange besoek aan die Silbersteins se groot landgoed om Salome, sy toekomstige bruid, te ontmoet. Elke dag lewer bisarre ervarings op en dit word vir Henry ’n inisiasieproses: hy moet sy onskuld verloor en kennismaak met die verweefdheid van die goeie en die bose. Op die oog af is Een vir Azazel ’n speurroman waar ’n moord opgelos moet word, maar dit gaan ook oor die mens se behoefte aan ’n sondebok: Die agterdog wat opbou en fokus op die Reus Adam Kadmon, ’n verstandelik vertraagde jongman, lei tot ’n tragedie – een van die aangrypendste tonele in die Afrikaanse letterkunde. In die laaste roman moet kaptein Demosthenes H de Goede die magnaat Boris Gudenov opspoor.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews