Die verkeerde vrou
Liela Oloffson het alles wat meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ’n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die polisie moet die media se hulp inroep om haar te vind. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ’n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae. Kruip Liela weg of is sy gekaap? Of dalk ontvoer? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei net voor sy verdwyn het? 
"1142302683"

11.49 In Stock
Die verkeerde vrou

Die verkeerde vrou

by Irma Venter
Die verkeerde vrou

Die verkeerde vrou

by Irma Venter

eBook

$11.49  $12.90 Save 11% Current price is $11.49, Original price is $12.9. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Liela Oloffson het alles wat meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ’n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die polisie moet die media se hulp inroep om haar te vind. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ’n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae. Kruip Liela weg of is sy gekaap? Of dalk ontvoer? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei net voor sy verdwyn het? 

Product Details

ISBN-13: 9780624093220
Publisher: Tafelberg
Publication date: 09/12/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 336
File size: 427 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Irma Venter is ’n bekroonde joernalis en woon in Kaapstad. Haar spanningsromans sluit in Skoenlapper, Skrapnel, Sondebok, Skarlaken, Sirkus, Sondag, Sewe-en-veertig en Minder as niks. Sy is die eerste Suid-Afrikaanse skrywer wat internasionaal uitgegee is deur Amazon Crossing.    
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews