Die wilde swane - Die wilden Schw�ne (Afrikaans - Duits): Tweetalige kinderboek gebaseer op 'n sprokie van Hans Christian Andersen, met aanlyn oudio en video

Paperback

$11.80 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers

Overview

'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Duits), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Duits.
"Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.
Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Zweisprachiges Kinderbuch (Afrikaans - Deutsch), mit Hörbuch und Video online
"Die wilden Schwäne" von Hans Christian Andersen ist nicht umsonst eines der weltweit meistgelesenen Märchen. In zeitloser Form thematisiert es den Stoff, aus dem unsere menschlichen Dramen sind: Furcht, Tapferkeit, Liebe, Verrat, Trennung und Wiederfinden.
Die vorliegende, liebevoll illustrierte Bilderbuchausgabe erzählt Andersens Märchen einfühlsam und in kindgerechter Form nach.
♫ Lassen Sie sich die Geschichte von Muttersprachlern vorlesen! Ein Link im Buch gibt Ihnen kostenlosen Zugang zu Audios und Videos in beiden Sprachen.
► Mit Ausmalvorlagen! Über einen Link im Buch lassen sich die Bilder der Geschichte zum Ausdrucken und Ausmalen herunterladen.

Product Details

ISBN-13: 9783739985701
Publisher: Sefa Verlag
Publication date: 02/08/2024
Pages: 34
Product dimensions: 8.50(w) x 11.00(h) x 0.09(d)
Language: Afrikaans
Age Range: 4 - 8 Years
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews