Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe): Dis ek, Anna & Die staat teen Anna Bruwer

Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe): Dis ek, Anna & Die staat teen Anna Bruwer

by Anchien Troskie
Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe): Dis ek, Anna & Die staat teen Anna Bruwer

Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe): Dis ek, Anna & Die staat teen Anna Bruwer

by Anchien Troskie

eBook

$12.49  $16.12 Save 23% Current price is $12.49, Original price is $16.12. You Save 23%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

“Die pad lê donker, eindeloos voor my. Soos my lewe. Nee, soos my lewe was. Voor die son môre opkom sal ek hom in die oë kyk, sal ek hom laat boet. Ek is op pad om my lewe terug te vat. Nie te vra nie. Nie te bedel nie. Te vat.” Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer is nou beskikbaar in een band. Dit is ’n boek wat elke mens moet lees: ’n verhaal van ’n tienermeisie se durf om te oorleef, en wat wys dat wraak, selfs jare later, nie die enigste uitweg hoef te wees nie.

Product Details

ISBN-13: 9780795707506
Publisher: Kwela
Publication date: 10/01/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 448
File size: 467 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Dis ek, Anna is in 2004 onder Anchien Troskie se skuilnaam, Elbie Lötter, uitgegee. Die roman word oornag ’n blitsverkoper en verower in 2005 die Nielsen Booksellers’ Choice-toekenning. It’s Me, Anna, vertaal deur Marianne Thamm, word in dieselfde jaar uitgegee, en daarná volg uitgawes in Nederland, Finland, Slowenië, Thailand en Engeland. Nooit is ’n lang, lang tyd verskyn in 2008, dié keer onder Troskie se eie naam, daarna volg Die besoeker in 2010. In 2012 word die opvolg van Dis ek, Anna in Afrikaans en Engels as Die staat teen Anna Bruwer en The State vs Anna Bruwer begroet met dawerende sukses. Vermis op Allesverloren verskyn in 2014. In Oktober 2015 word die film, Dis ek, Anna, vrygestel – elf jaar sedert die boek landwyd in lesers se harte gekruip het. Anchien woon saam met haar man op ’n plaas in die Oos-Kaap.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews