Doolhof
Omstrede en skatryk oud-politikus Armand Deysel is vermoor, en Kassie en Rooi het nie minder nie as ses verdagtes. ’n Britse ondersoeker is op die spoor van die waardevolle Doolhof-halssnoer, en ’n platsakman steier telkens terug van die samelewing se dwarsklappe.           Kassie en Rooi pak hul ondersoek sonder forensiese rugsteun aan, en al die verdagtes hardloop kringe om hulle. Gaan iemand dié keer vir Kassie ore aansit  ̶  en met die perfekte moord wegkom?
"1142612162"

11.49 In Stock
Doolhof

Doolhof

by Rudie van Rensburg
Doolhof

Doolhof

by Rudie van Rensburg

eBook

$11.49  $14.74 Save 22% Current price is $11.49, Original price is $14.74. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Omstrede en skatryk oud-politikus Armand Deysel is vermoor, en Kassie en Rooi het nie minder nie as ses verdagtes. ’n Britse ondersoeker is op die spoor van die waardevolle Doolhof-halssnoer, en ’n platsakman steier telkens terug van die samelewing se dwarsklappe.           Kassie en Rooi pak hul ondersoek sonder forensiese rugsteun aan, en al die verdagtes hardloop kringe om hulle. Gaan iemand dié keer vir Kassie ore aansit  ̶  en met die perfekte moord wegkom?

Product Details

ISBN-13: 9780795802560
Publisher: Queillerie
Publication date: 10/28/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 360
File size: 676 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Rudie van Rensburg woon in Kaapstad en het al twaalf uiters gewilde spanningsverhale geskryf: Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana, Kamikaze, Ys, Medusa, Vloek, Merk, Hartedief, Monster en Doolhof, en die topverkopende komiese romans Hans steek die Rubicon oor, Hans gee Herklaas horings, Hans bars die bioborrel en Hans hou sy lyf Sherlock.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews