Draaie, swaaie en afdwaalpaaie:: reisstories

Draaie, swaaie en afdwaalpaaie:: reisstories

Draaie, swaaie en afdwaalpaaie:: reisstories

Draaie, swaaie en afdwaalpaaie:: reisstories

eBook

$10.49  $12.21 Save 14% Current price is $10.49, Original price is $12.21. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Samestellers Corlia Fourie en Annelize van Rooyen bring vermaaklike reisstories deur 46 skrywers byeen, o.a. Marita van der Vyver, Kirby van der Merwe, Sophia Kapp, Jacques Pauw, Irma Joubert, Julian Jansen, C. Johan Bakkes, Bettina Wyngaard en Frederik de Jager. Die skrywers vertel van verrassende gebeure tydens reise, met snaakse, bittersoet of heuglike gevolge. Maar altyd is die ervaringe verrykend. Reis saam van Fraserburg tot Timboektoe; Arizona tot Zanzibar; en nog baie ander plekke!

Product Details

ISBN-13: 9780795802768
Publisher: Queillerie
Publication date: 05/06/2024
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Corlia Fourie, voorheen rooi rose se verhaalredakteur, is ’n bekroonde skrywer en haar werk sluit romans, dramas, kortverhale en kinderstories in. Sy woon in Johannesburg.
Annelize van Rooyen is ’n oud-joernalis en die skrywer van ’n roman, kortverhale, tydskrifartikels en ’n boek oor die herkoms en betekenis van Afrikaanse voorname. Haar roman, Julia se broer, was op die kortlys vir die M-Net-prys. Sy woon in Mosselbaai.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews