Vier plase en vier families, naby mekaar op Rooiberg in die skilderagtige Waterberge, beinvloed mekaar se lewens elke dag.
Nie alles verloop altyd na plan nie en die ouer geslag is dikwels verstom oor wat die jong mense aanvang. Op hulle beurt pak 'n familie die lang pad na Suidwes toe aan en ervaar die prag en gasvryheid van die dorre streek.
Maar die vraag bly staan, gaan daar 'n erfgenaam wees?

![Erfgenaam vir Groenvlei](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Erfgenaam vir Groenvlei

Product Details
BN ID: | 2940044419209 |
---|---|
Publisher: | Kameeldoring Boeke |
Publication date: | 04/01/2013 |
Sold by: | Smashwords |
Format: | eBook |
File size: | 292 KB |
Language: | Afrikaans |