Gerugte van 'n ontvoering
Wanneer Harry asemskep tussen sy omswerwinge deur Afrika, kom kuier hy by sy geliefde ma in Johannesburg. Gusta is veral na aan sy hart ná sy pa haar vir ’n jonger pop gelos het. Gelukkig weet Harry sy is veilig daar bo in haar luukse penthouse in Ponte Towers. Teen die tyd dat Harry in Oos-Afrika opgespoor word, is sy ma al dae lank dood. Harry kry die reuk van ’n groot gekonkel. Nie eens daai parmantige Ella Neser gaan hom keer nie. Nog ’n hoogtepunt in Chris Karsten se Ella Neser-oeuvre.
"1140164688"

10.49
In Stock
5
1
![Gerugte van 'n ontvoering](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Gerugte van 'n ontvoering
384![Gerugte van 'n ontvoering](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Gerugte van 'n ontvoering
384
10.49
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780798182409 |
---|---|
Publisher: | Human & Rousseau |
Publication date: | 09/06/2021 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 384 |
File size: | 613 KB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog