Gesprekke oor die lewe: Die laaste gedagtes van IL de Villiers

Gesprekke oor die lewe: Die laaste gedagtes van IL de Villiers

by Izak De Villiers
Gesprekke oor die lewe: Die laaste gedagtes van IL de Villiers

Gesprekke oor die lewe: Die laaste gedagtes van IL de Villiers

by Izak De Villiers

eBook

$8.49  $9.90 Save 14% Current price is $8.49, Original price is $9.9. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die alomgeliefde spreker en skrywer ds. Izak de Villiers se laaste preke is in hierdie inspirerende bundel saamgevat. Dié preke, wat nog nooit gepubliseer is nie, is uitgesoek en verwerk deur Amanda Botha, ds. Izak se letterkundige eksekuteur en self ’n bekende in boekkringe. Die preke is meestal tussen 2007 en 2009 by die NGK Aasvoëlkop gelewer. Ds. Izak se preke is, soos lesers hom leer ken het, prakties en gerig op moderne mense se daaglikse lewe. Sy fokus is telkens op die wonderlike hoop van die evangelie, wat ons bemoedig en inspireer. Hy onderstreep die kleinheid van die mens en die grootheid van God, maar wys hoe God hom oor ons ontferm sodat ons kan weet dat ons nooit alleen is nie.

Product Details

ISBN-13: 9780796317971
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 08/20/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 192
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Izak de Villiers was een van Suid-Afrika se mees geliefde skrywer-dominees. Hy was predikant in onder meer Albertinia, Bonnievale en Constantia, voor hy in 1983 redakteur van Sarie word. Hier het sy beroemde rubrieke lesers bekoor en inspireer. In 1991 word hy hoofredakteur van Rapport, tot met sy aftrede. Deurgaans skryf hy vir ’n wye gehoor, alles van digbundels tot inspirasieboeke en handleidings tot gesange vir die Liedboek van die Kerk. Maar dis veral vir sy aangrypende rubrieke en preke dat hy onthou word. Hy is in 2009 oorlede, en een van sy waarderende lesers, die bekende Amanda Botha, het hierdie bundel saamgestel.

Read an Excerpt

Die alomgeliefde spreker en skrywer ds. Izak de Villiers se laaste preke is in hierdie inspirerende bundel saamgevat. Dié preke, wat nog nooit gepubliseer is nie, is uitgesoek en verwerk deur Amanda Botha, ds. Izak se letterkundige eksekuteur en self ’n bekende in boekkringe. Die preke is meestal tussen 2007 en 2009 by die NGK Aasvoëlkop gelewer._x000D_

_x000D_

Ds. Izak se preke is, soos lesers hom leer ken het, prakties en gerig op moderne mense se daaglikse lewe. Sy fokus is telkens op die wonderlike hoop van die evangelie, wat ons bemoedig en inspireer. Hy onderstreep die kleinheid van die mens en die grootheid van God, maar wys hoe God hom oor ons ontferm sodat ons kan weet dat ons nooit alleen is nie.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews