Glimlag van die sekelmaan

Glimlag van die sekelmaan

by Elize Mitchell
Glimlag van die sekelmaan

Glimlag van die sekelmaan

by Elize Mitchell

eBook

$5.07 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die nag toe Nina Immelman se man in ʼn motorongeluk sterf, kom nie net haar veelbewoë huwelik tot ʼn einde nie, maar vind sy ook uit dat die boedel bankrot is en sy alles verloor het – ook haar huis. Toe sy dus die kans gebied word om op ʼn luukse landgoed aan die Mosambiekse kus die huishouding waar te neem, gryp sy dit met albei hande aan.Maar op dié idilliese, sub-tropiese landgoed waar die soel, romantiese aande swaar belaai is met die geur van rose en frangipani, spat die vonke uit die staanspoor tussen Nina en haar werkgewer, Charl Beaumont.  Sy buurman gooi ook sy flikkers vir Nina en boonop probeer Charl se seun ook haar guns wen.  Toe Nina net mooi genoeg gehad het en besluit om Charl en sy plaas vaarwel te roep, gryp die noodlot in en dryf alles op die spits . . .

Product Details

ISBN-13: 9780624049609
Publisher: Melodie
Publication date: 04/01/2011
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 377 KB
Language: Afrikaans

Read an Excerpt

Die nag toe Nina Immelman se man in ? motorongeluk sterf, kom nie net haar veelbewoë huwelik tot ? einde nie, maar vind sy ook uit dat die boedel bankrot is en sy alles verloor het – ook haar huis. Toe sy dus die kans gebied word om op ? luukse landgoed aan die Mosambiekse kus die huishouding waar te neem, gryp sy dit met albei hande aan.Maar op dié idilliese, sub-tropiese landgoed waar die soel, romantiese aande swaar belaai is met die geur van rose en frangipani, spat die vonke uit die staanspoor tussen Nina en haar werkgewer, Charl Beaumont.  Sy buurman gooi ook sy flikkers vir Nina en boonop probeer Charl se seun ook haar guns wen.  Toe Nina net mooi genoeg gehad het en besluit om Charl en sy plaas vaarwel te roep, gryp die noodlot in en dryf alles op die spits . . .

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews