Hierdie huis

Hierdie huis

by Kleinboer
Hierdie huis

Hierdie huis

by Kleinboer

eBook

$8.49  $9.00 Save 6% Current price is $8.49, Original price is $9. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Kleinboer woon steeds in rowwe Yeoville naby Johannesburg se middestad. Hy is verknog aan sy erf, maar is ’n speldjie wat telkens na ander magnete aangetrek word. Sommige lesers het dalk gehoop hy het al ophou rondloop. Maar nee, hy is steeds verslaaf aan die versoekings wat bordele bied. Sy rondlopery strek nou wyer en hy gaan loer selfs wat bo in Afrika aangaan. Sy Zoeloe-vrou worstel teen ander magnete, hoofsaaklik die sjebiens binne stap- of strompelafstand van die huis. Deur dit als woel Kleinboer se obsessie met die Lotto, waaruit hy getalle én woorde maak. Hierdie huis voltooi die drieluik wat Kleinboer met sy bekroonde Kontrei en Werfsonde begin het op fassinerende en ontroerende wyse.

Product Details

ISBN-13: 9781415208991
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 07/01/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 392
File size: 959 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Kleinboer ontvang in 2004 die Jan Rabie Rapport-prys vir sy debuutwerk, Kontrei, en hierna volg Werfsonde. Hy is in 1956 op die Oos-Rand gebore en het in Kemptonpark grootgeword. Na jare as rekenaarprogrammeer- der en stelseladministrateur het hy taalversorging vir ’n landboutydskrif ge­doen. Hy werk tans as subredakteur by ’n dagblad en woon in Yeoville.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews