Hulle noem haar Carminda
Skipper Mias Mulder keer uit Walvisbaai terug na Ei-Land aan die Weskus toe hy hoor dat ’n ander man by sy verloofde kuier. Hy leen ’n motorfiets en pak die lang rit na sy tuisdorp toe aan. Op pad kom hy ’n vrou, Carminda, teë wat gestrand is en ’n geleentheid soek. Sy ry agterop die motorfiets saam en klou styf aan hom vas. Eers geleidelik word haar hartseer herkoms bekend. Hulle noem haar Carminda is ’n verhaal van liefde wat byna alles bedek, hoewel spoke uit die verlede bly pla.
"1143074456"

10.99
In Stock
5
1
![Hulle noem haar Carminda](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Hulle noem haar Carminda
264![Hulle noem haar Carminda](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Hulle noem haar Carminda
264
10.99
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780795710513 |
---|---|
Publisher: | Kwela |
Publication date: | 02/10/2023 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 264 |
File size: | 459 KB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog