In Christus: Van toeskouer tot spoortrapper

In Christus: Van toeskouer tot spoortrapper

by Callie Roos
In Christus: Van toeskouer tot spoortrapper

In Christus: Van toeskouer tot spoortrapper

by Callie Roos

eBook

$8.70 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

"God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem." Wat beteken dit om vandag 'n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef. Volgens Callie beleef die kerk vandag 'n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en 'n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken. 'n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik 'n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo 'n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp. In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.

Product Details

ISBN-13: 9781928248118
Publisher: Jonathan Ball
Publication date: 06/30/2020
Sold by: Bookwire
Format: eBook
Pages: 208
File size: 448 KB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews