In die tyd van die gif: 'n Jaar en 'n half in stories
Min sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk dat die euforie van dié oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort handomkeer sou verander. Dana verwoord die sonderlinge ervaring van die afgelope agttien maande – van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling. Dan kry hy self ook Covid. Dana se kenmerkende fyn waarneming en deurleefde wysheid maak In die tyd van die gif ’n leesmoet. Daar is pyn en verlies, maar ook geloof en hoop – en ’n goeie blomjaar.
"1140534607"

10.49
In Stock
5
1
![In die tyd van die gif: 'n Jaar en 'n half in stories](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
In die tyd van die gif: 'n Jaar en 'n half in stories
240![In die tyd van die gif: 'n Jaar en 'n half in stories](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
In die tyd van die gif: 'n Jaar en 'n half in stories
240
10.49
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780624090892 |
---|---|
Publisher: | Tafelberg |
Publication date: | 11/05/2021 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 240 |
File size: | 5 MB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog