JAN - My Franse kosverhaal

JAN - My Franse kosverhaal

by Jan Hendrik van der Westhuizen
JAN - My Franse kosverhaal

JAN - My Franse kosverhaal

by Jan Hendrik van der Westhuizen

eBook

$13.49  $17.50 Save 23% Current price is $13.49, Original price is $17.5. You Save 23%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

JAN – My Franse kosverhaal is ’n gedenkskrif en feesviering wat voortspruit uit JAN – die welbekende restaurant in die suide van Frankryk. Dié restaurant is ’n vertoonstuk van die tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid wat begin het op ’n plaas in die Suid-Afrikaanse platteland, en voortvloei na die glansryke Franse Riviera. JAN het bewys dat drome waar kan word en dat jy eenvoudige bestanddele in ’n meesterstuk kan omskep wanneer jy jou passie uitleef. Elke hoofstuk weerspieël die gemoed en inspirasie van wat by JAN voorgesit word. Die versameling van meer as 90 resepte strek van plaaslikgebakte brode, amuse bouche en watertandhoofdisse met vleis en vis, tot by die maaltye wat sjefs na ’n lang werkdag in die warm kombuis geniet.

Product Details

ISBN-13: 9781432307523
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/02/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 83 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Jan Hendrik van der Westhuizen het op 'n familieplaas in die noordoostelike deel van Suid-Afrika grootgeword. Ná voltooiing van die gevorderde diploma in kulinêre kookuns op Stellenbosch verwerf hy 'n graad in toegepaste ontwerp en fotografie. Hy werk as
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews