Japtrap-braai

Japtrap-braai

by Hilary Biller
Japtrap-braai

Japtrap-braai

by Hilary Biller

eBook

$7.99  $9.00 Save 11% Current price is $7.99, Original price is $9. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Die braai is sonder twyfel dié gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid-Afrikaners. Enige geleentheid – van geesbou tot ’n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryde, tot verjaardae en langnaweke, of net ’n blaaskans ná ’n uitputtende week – het nie ’n tweede uitnodiging nodig om familie en vriende vir ’n braai bymekaar te kry nie. As dit boonop moeiteloos, met die smaaklikste kos kan gebeur, is dit eenvoudig perfek. Hilary Biler maak die voorbereiding van kos tydens ’n braai so eenvoudig moontlik. Sy gebruik toeganklike, eenvoudige resepte geskik vir drie soorte braaie – die Weber Q-gasbraai, die Weber-ketelbraai en die ingeboude houtskool/hout-braai. Die gasbraai is die maklikste om te bemeester. Al die inligting wat jy benodig, word in maklike, stap-vir-stap-instruksies weergegee. Daar is meer as 100 resepte om van te kies en te keur – beesvleis, lamsvleis, varkvleis, hoender, vis, wildsvleis, vegetariese disse, slaaie en nageregte, elkeen met foto’s om jou eetlus aan te wakker. Al wat jy benodig, is jou voorskoot en ’n braaitang …

Product Details

ISBN-13: 9781432301217
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 10/04/2012
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 11 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews