Kammaland

Kammaland

by Annelie Botes
Kammaland

Kammaland

by Annelie Botes

eBook

$10.49  $12.00 Save 13% Current price is $10.49, Original price is $12. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Weinig mense spit diep in hulle spaargeld in, sluit hulle huis en klim vir drie maande van afsondering op ’n kanaalboot in die verre Engeland. Sonder geselskap. Sonder ervaring. Sonder ’n bootliksens. Sonder die voorwete dat alles goed sal afloop. Annelie en die gryse het besluit om die kanaalpad te vat en reg in die snerpende winter in te vaar. Om te toets wat hulle ná vier-en-veertig jaar van saamwees in mekaar oorhet. Om te besin oor die roete van die allerlaaste vyftien sterkerige jare wat dálk voorlê. Om herinneringe te vergaar vir die stil dae op die ouetehuisstoep. En om mekaar vergifnis te gee vir sovele sondes. Min sou hulle kon voorsien dat die reis van hosannas ook ’n reis van tappende ontberings en rasperende emosies sou wees. En dat hulle meer as een maal die boot wou verlaat en hul kinders bel om hulle te kom haal. Maar tot op die een-en-neëntigste dag het hulle vasgehou aan die idille. En aan mekaar. In Kammaland is die supergewilde Annelie Botes terug met ’n vertelling wat al die kenmerke dra waarvoor haar aanhangers haar koester.

Product Details

ISBN-13: 9781776094165
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 10/01/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 232
File size: 8 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Annelie Botes is gebore in die winter van 1957 in die Kammanassie naby Uniondale. Sy en haar man, die ou gryse, bly die afgelope sewentien jaar in Port Elizabeth. “Ek sal skryf tot ek die dag seniel is, of dood neerslaan. Want ek wíl skryf.” Lugkasteel en Kainsmerk het by Penguin Random House verskyn.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews