Koöperasiestories

Koöperasiestories

by PG du Plessis
Koöperasiestories

Koöperasiestories

by PG du Plessis

eBook

$9.49  $10.13 Save 6% Current price is $9.49, Original price is $10.13. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus. Flambojante karakters soos Veldsman, Genis, Vissertjie, Myta, Oom Botes en die Pieterses kruip ten spyte hulle stommighede en streke, diep in ’n mens se hart.

Product Details

ISBN-13: 9780624092056
Publisher: Tafelberg
Publication date: 01/25/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 222 KB
Language: Afrikaans

About the Author

PG du Plessis (1934-2018) was 'n bekroonde skrywer, dramaturg, storieverteller en volksikoon. Uit PG du Plessis se pen verskyn o.m. Nag van legio, Koöperasiestories, Siener in die suburbs en Fees van die ongenooides.   
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews