Kom ons praat oor die huwelik
Heinz en Aletté is passievol daaroor om te sien dat huwelike floreer. Hierdie boek probeer paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike huweliksmaat te kan word en wees. Heinz en Aletté praat reguit, sonder om doekies om te draai oor die volgende onderwerpe: fondasies, bagasie, kommunikasie, seks en intimiteit, ouerskap, skoonouers en finansies. Hulle deel ook grepe uit hulle eie verhaal om te verduidelik dat daar vir almal hoop is.    
"1140933190"

8.99 In Stock
Kom ons praat oor die huwelik

Kom ons praat oor die huwelik

by Aletté-Johanni Winckler, Heinz Winckler

eBook

$8.99  $10.36 Save 13% Current price is $8.99, Original price is $10.36. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Heinz en Aletté is passievol daaroor om te sien dat huwelike floreer. Hierdie boek probeer paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike huweliksmaat te kan word en wees. Heinz en Aletté praat reguit, sonder om doekies om te draai oor die volgende onderwerpe: fondasies, bagasie, kommunikasie, seks en intimiteit, ouerskap, skoonouers en finansies. Hulle deel ook grepe uit hulle eie verhaal om te verduidelik dat daar vir almal hoop is.    

Product Details

ISBN-13: 9780796322890
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 01/18/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 216
File size: 372 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Aletté het ’n graad in joernalistiek en is ’n gepubliseerde skrywer, motiveringspreker, liedjieskrywer, TV-aanbieder en stylkonsultant. Aletté en Heinz is die trotse ouers van vier pragtige kinders. Hulle woon in Somerset-Wes, Wes-Kaap. 
Heinz Winckler het grootgeword in Stellenbosch en het die eerste Idols competition in Suid-Afrika in 2002 gewen. Hy is bekend in die sekulêre en die Christelike musiekbedryf. Hy is die hoof van Lovekey Church. Sy eerste boek In ritme met God het in 2015 verskyn. Hy is getroud met Aletté-Johanni en hulle het drie seuns en 'n dogtertjie.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews