Kry styl - Jesus s'n!

Kry styl - Jesus s'n!

by Stephan Joubert
Kry styl - Jesus s'n!

Kry styl - Jesus s'n!

by Stephan Joubert

eBook

$8.49  $9.90 Save 14% Current price is $8.49, Original price is $9.9. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Hoe bereik ons ander mense vir die Here? Hoe kan ons uitreik sonder om mense af te sit? Hoe kan ons mense van God se liefde en omgee oortuig? Ons uitdaging is om vars te dink oor hoe ons ons geloof uitleef. Maar denke alleen is nie genoeg nie. Inligting ook nie. Ons kort 'n nuwe styl - Jesus s'n. Bekroonde teoloog Stephan Joubert, skrywer van meer as 60 plaaslike en internasionale boeke, daag ons met hierdie boek uit om anders te dink - en te doen.

Product Details

ISBN-13: 9780796321640
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 05/17/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 240
File size: 324 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Stephan Joubert is 'n teoloog, bekroonde skrywer, prediker en 'n gesinsman. Hy is hoof van ekerk, 'n virtuele geloofsgemeenskap wat mense regoor die wêreld deur digitale bediening bereik. Hy is ook 'n buitengewone professor by verskeie universiteite. Hy skryf rubrieke in Beeld en JUIG! Die Boodskap, 'n eietydse vertaling van die Bybel saam met Jan van der Watt, is een van die mylpale in sy lewe. Stephan is die skrywer van talle boeke, onder meer Jesus: 'n Radikale sprong, wat in 2010 met die Andrew Murray-prys bekroon is. Hy het al meer as 55 titels uitgegee.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews