'n Huis vir my hart

'n Huis vir my hart

by Dirna Ackermann
'n Huis vir my hart

'n Huis vir my hart

by Dirna Ackermann

eBook

$5.07 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Xanthe Patterson kan nie verstaan waarom haar pa die huis op hul plasie aan ’n vreemdeling, ene Hanko Joubert, sou nalaat nie. Wat gaan sy met die vent onder haar voete maak? Veral aangesien sy mooi hande haar gedagtes laat dwaal . . . Sy kan nie nou bekostig om te dagdroom nie. Haar pa het aan Xanthe sy bou-onderneming nagelaat en sy kan haar lewenslange droom bewaarheid om in die boubedryf te werk. Maar aangesien haar ouers haar vroeër juis uit dié bedryf probeer weghou het, het sy geen benul van hoe om die taak aan te pak nie. Dan kom Xanthe se kritiese stiefma en halfsuster kuier en gaan dit net nog doller. Vir Hanko kom die erfenis net betyds om ’n nuwe lewe in Suid-Afrika te begin na vyftien jaar in Engeland. Hy sien hoe die mooi groenoogvrou sukkel en aangesien hy die boubedryf ken, wil hy help. Maar Xanthe laat hom mooi verstaan dat sy g’n man met ridderneigings duld nie. Sal Xanthe aanhou om met Hanko koppe te stamp, of is hy die man by wie haar hart tuishoort?

Product Details

ISBN-13: 9780624072782
Publisher: Melodie
Publication date: 12/06/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
File size: 405 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Dirna het in 2000 op die ouderdom van vyftig vir die eerste keer begin skryf. Die jaar daarna het haar eerste liefdesverhaal verskyn. Sy is versot op die lees van liefdesverhale en sy glo in hul helende krag. Dirna is getroud en het twee volwasse seuns. Sy bly in Brackenfell.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews