'n Nuwe wildernis

'n Nuwe wildernis

by Ben (Barend Johannes) Viljoen
'n Nuwe wildernis

'n Nuwe wildernis

by Ben (Barend Johannes) Viljoen

eBook

$11.49  $13.82 Save 17% Current price is $11.49, Original price is $13.82. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Op Oshikango naby die grens tussen Angola en die destydse Suidwes-Afrika breek die hel los. In die loopgrawe krimp jong soldate ineen. Skaars ses maande gelede was die meeste van hulle nog op die skoolbanke, nou sit hulle in die vuurkring van die vyand vasgevang, ’n kring wat meedoënloos om hulle toetrek . . . Hierdie rou, eerlike verkapte roman bied ’n blik op die ervarings van ’n groep soldate tydens en ná die grensoorlog in die destydse Suidwes-Afrika. Die gebeure strek van die aanvang van die oorlog in die vroeë jare sewentig, deur die sogenaamde derdemagbedrywighede wat die Suid-Afrikaanse politieke oorgang voorafgegaan het, tot aan die vooraand van die WVK. Op jong soldate soos Cassie Carstens, Leo Steyn en Khanda Mahlatini laat die verskrikking, ontnugtering en absurditeit van die oorlog en die verwoestende nadraai daarvan letsels wat hul lewens onherroepelik verander. A raw, honest look at the experiences of a group of soldiers during the border war in Namibia, told in a fragmented novel. The horror, disillusionment and absurdity of war is revealed in story after story. Stretching from the start of the war in the 70s until shortly before the transition to democracy, the lives of young soldiers such as Cassie Carstens, Leo Steyn and Khanda Mahlatini are scarred for life by the war and its aftermath.

Product Details

ISBN-13: 9780798158350
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 02/18/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 272
File size: 882 KB
Language: Afrikaans

Read an Excerpt

Op Oshikango naby die grens tussen Angola en die destydse Suidwes-Afrika breek die hel los. In die loopgrawe krimp jong soldate ineen. Skaars ses maande gelede was die meeste van hulle nog op die skoolbanke, nou sit hulle in die vuurkring van die vyand vasgevang, ’n kring wat meedoënloos om hulle toetrek . . .

Hierdie rou, eerlike verkapte roman bied ’n blik op die ervarings van ’n groep soldate tydens en ná die grensoorlog in die destydse Suidwes-Afrika. Die gebeure strek van die aanvang van die oorlog in die vroeë jare sewentig, deur die sogenaamde derdemagbedrywighede wat die Suid-Afrikaanse politieke oorgang voorafgegaan het, tot aan die vooraand van die WVK. Op jong soldate soos Cassie Carstens, Leo Steyn en Khanda Mahlatini laat die verskrikking, ontnugtering en absurditeit van die oorlog en die verwoestende nadraai daarvan letsels wat hul lewens onherroepelik verander.

A raw, honest look at the experiences of a group of soldiers during the border war in Namibia, told in a fragmented novel. The horror, disillusionment and absurdity of war is revealed in story after story. Stretching from the start of the war in the 70s until shortly before the transition to democracy, the lives of young soldiers such as Cassie Carstens, Leo Steyn and Khanda Mahlatini are scarred for life by the war and its aftermath.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews