'n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank

eBook

$10.99  $13.13 Save 16% Current price is $10.99, Original price is $13.13. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Nog ’n bundel stories deur meestervertellers Nico Nel en Uys van der Hoven. Dis stories oor jou pêl se skoonma se neef se vrou, stories wat van ver kom maar net sowel dié van jou buurman of die ou in die kroeg kon wees. Stories wat om die tafel of om die vuur die geselskap sal laat huil soos hulle lag. So is daar byvoorbeeld die storie oor Wessie van der Westhuyzen van Victoria-Wes en sy pelle wat met sy sesplekvliegtuig die N1 gevolg het om op Nuweland rugby te gaan kyk. Ander stories sluit in dié van die plattelandse dokter wat ’n noodbreinoperasie moes uitvoer en die jongman wat die mooiste meisie op kampus wou beïndruk met sy stapvermoë.

Product Details

ISBN-13: 9780798155656
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 10/10/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 156
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Nico Nel is bekend as storieverteller van formaat uit sy dae as medeaanbieder van die gewilde televisieprogram “Maak ’n las”. Meer onlangs was hy aanbieder van kykNet se “Nico Nel kook en vertel”.
Uys van der Hoven het grootgeword op George en op Stellenbosch gestudeer. Hy is tans ’n direkteur van Van der Spuy&Vennote en tree op as prokureur met verskyningsbevoegdheid in die Hooggeregshof. Hy en Nico ken mekaar uit hul studentedae.

Read an Excerpt

Nog ’n bundel stories deur meestervertellers Nico Nel en Uys van der Hoven. Dis stories oor jou pêl se skoonma se neef se vrou, stories wat van ver kom maar net sowel dié van jou buurman of die ou in die kroeg kon wees. Stories wat om die tafel of om die vuur die geselskap sal laat huil soos hulle lag. So is daar byvoorbeeld die storie oor Wessie van der Westhuyzen van Victoria-Wes en sy pelle wat met sy sesplekvliegtuig die N1 gevolg het om op Nuweland rugby te gaan kyk. Ander stories sluit in dié van die plattelandse dokter wat ’n noodbreinoperasie moes uitvoer en die jongman wat die mooiste meisie op kampus wou beïndruk met sy stapvermoë.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews