eBook

$9.99  $11.51 Save 13% Current price is $9.99, Original price is $11.51. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Twintig kortverhale deur die skrywers op die kortlys van Human&Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd. Die stories bied dikwels verrassende nuwe blik op ’n wye verskeidenheid onderwerpe, insluitend plaasmoorde, liefde na die dood en die paranoia van beide ’n kleindorpse en stedelike bestaan.

Product Details

ISBN-13: 9780798164634
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 11/15/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Leti Kleyn is skrywer, werwingsredakteur en universiteitsdosent. Sy is die medeouteur van Die Afrikaanse Skryfgids ’n samestelling van Afrikaanse skrywers se raad en fabrieksgeheime. Haar debuut, ’n fotoboek oor die mense van die Tankwa-Karoo, verskyn in Augustus. Tussendeur werk sy aan ‘n doktorsgraad oor kanoniseringsmeganismes in die Afrikaanse letterkunde.
Suzette Kotzé-Myburgh is voormalige uitgewersredakteur en tans vryskut taalpraktisyn en joernalis. Sy het jare se ervaring as redakteur, samesteller en redigeerder van fiksie. Sy woon op Joostenbergvlakte, halfpad tussen Kaapstad en Stellenbosch.

Read an Excerpt

Twintig kortverhale deur die skrywers op die kortlys van Human&Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd. Die stories bied dikwels verrassende nuwe blik op ’n wye verskeidenheid onderwerpe, insluitend plaasmoorde, liefde na die dood en die paranoia van beide ’n kleindorpse en stedelike bestaan.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews