Oorwinnaars

Oorwinnaars

by Ben Joseph
Oorwinnaars

Oorwinnaars

by Ben Joseph

eBook

$4.95 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

OORWINNAARS is 'n boek wat oortuigend die saak uitmaak dat vandag se Westerse wêreld eeue gelede beplan was om dit in die vorm te hê wat dit vandag is. Dit vat die lesers binne in een persoon se werklike lewenservarings en ondersoek hoe agendas geimplementeer word deur sisteme. Oorwinnaars bevat fassinerende uitlatings en aanhalings oor hoë profiel en kontroversiele onderwerpe soos die media, voedsel, die farmaseutiese en gesondheid industrieë, die geld, belasting, politiese en regstelsels en openbaar geheime regerings eksperimentasie op hulle eie inwoners. Dit is geskryf om die leser saam op 'n ontdekkingsreis te neem om dié te help verstaan hoekom vandag se samelewing is wat dit is. Dit is ook vir bemoediging vir dié wat deur moeilike tye gaan. Die boodskap aan die leser is dat niks per ongeluk gebeur nie. Dit beklemtoon die belangrikheid van geskiedenis om die huidige sowel as die toekoms te verstaan aangesien daar deurlopende temas is wat deur die eeue plaasvind. Oorwinnaars maak 'n belangrike bydrae om die uitdagings wat families deurgaan aan die lig te bring. Dit stel die agenda bloot agter die doelbewuste sosiale manipulering. Dit stel mense in staat om informasie te bekom om te verstaan hoe die sisteme werk. Addisioneel saam met die navorsing, gee dit aanwysers hoe om nie gevange te raak in die sisteme nie.


Product Details

BN ID: 2940152569551
Publisher: Ben Joseph
Publication date: 01/10/2016
Sold by: Smashwords
Format: eBook
File size: 299 KB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews