Seisoen van ons liefde

Seisoen van ons liefde

by Elize Mitchell
Seisoen van ons liefde

Seisoen van ons liefde

by Elize Mitchell

eBook

$5.07 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Toe vryskutjoernalis Tanya van Heerden na die Richtersveld op ʼn werksprojek gestuur word, het sy nooit kon droom hoe ingrypend haar hele lewe sou verander nie.  In die Richtersveld verloor sy haar hart aan ‘n blonde, bruingebrande “veewagter”, en terug in die stad kom sy tot haar ontsteltenis agter dat sy swanger is.  Stadig maar seker bou sy vir haarself ʼn nuwe lewe, bêre sy haar Richtersveld-man diep in haar hart.  Maar dan verskyn die aantreklike ekoloog professor Jean-Pierre de Ville een aand op die toneel en keer haar nuutgevonde lewe vierkantig op sy kop.  Want Pierre is allesbehalwe veewagter, maar die einste een aan wie sy haar hart verloor het!  Nou is hy egter verloof aan die beeldskone Alexa en Tanya moet fyn trap om haar geheim – en haar hart – te bewaar.

Product Details

ISBN-13: 9780624050360
Publisher: Melodie
Publication date: 04/27/2009
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 789 KB
Language: Afrikaans

Read an Excerpt

Toe vryskutjoernalis Tanya van Heerden na die Richtersveld op ? werksprojek gestuur word, het sy nooit kon droom hoe ingrypend haar hele lewe sou verander nie.  In die Richtersveld verloor sy haar hart aan ‘n blonde, bruingebrande “veewagter”, en terug in die stad kom sy tot haar ontsteltenis agter dat sy swanger is.  Stadig maar seker bou sy vir haarself ? nuwe lewe, bêre sy haar Richtersveld-man diep in haar hart.  Maar dan verskyn die aantreklike ekoloog professor Jean-Pierre de Ville een aand op die toneel en keer haar nuutgevonde lewe vierkantig op sy kop.  Want Pierre is allesbehalwe veewagter, maar die einste een aan wie sy haar hart verloor het!  Nou is hy egter verloof aan die beeldskone Alexa en Tanya moet fyn trap om haar geheim – en haar hart – te bewaar.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews