Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate
Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis. Hoekom floreer een groep, maar ’n ander bly ‘’n sukkelbestaan voer? Fourie wys waarom die bouers van ’n samelewing – eerder as dié wat afbreek – uiteindelik seëvier. Boeiend en verrassend.
"1143277673"

10.49
In Stock
5
1
![Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate
256![Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate
256
10.49
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780624093473 |
---|---|
Publisher: | Tafelberg |
Publication date: | 03/17/2023 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 256 |
File size: | 3 MB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog