Skoenlapper
  Topverkoper-skrywer Irma Venter se debuut-spanningsverhaal. Waar Alex oral gaan, volg chaos hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue naby Dar es Salaam ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf, en met ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel.  "Witwarm romanse, moord, die eksotiese Dar es Salaam: Irma Venter is ’n belowende nuwe spanningskrywer." – Karin Brynard
"1111931356"

10.99 In Stock
Skoenlapper

Skoenlapper

by Irma Venter
Skoenlapper

Skoenlapper

by Irma Venter

eBook

$10.99  $11.97 Save 8% Current price is $10.99, Original price is $11.97. You Save 8%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

  Topverkoper-skrywer Irma Venter se debuut-spanningsverhaal. Waar Alex oral gaan, volg chaos hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue naby Dar es Salaam ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf, en met ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel.  "Witwarm romanse, moord, die eksotiese Dar es Salaam: Irma Venter is ’n belowende nuwe spanningskrywer." – Karin Brynard

Product Details

ISBN-13: 9780798158480
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 05/27/2012
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 352
File size: 633 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Irma Venter is ’n bekroonde joernalis in Johannesburg. Haar romans sluit in Skoenlapper (wenner van die ATKV-prys vir spanningsromans), Skrapnel, Sondebok, Skarlaken, Sirkus, Sondag en Sewe-en-veertig. Sy is die eerste Suid-Afrikaanse skrywer wat internasionaal uitgegee word deur Amazon Crossing.

Read an Excerpt

Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf met ’n bos swart krulhare, ’n t-hemp wat sê Dr. Seuss is altyd reg, en ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reën en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van ’n Amerikaanse IT-biljoenêr op ’n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews