Slagoffers

Slagoffers

by Dine van Zyl
Slagoffers

Slagoffers

by Dine van Zyl

eBook

$10.99  $13.13 Save 16% Current price is $10.99, Original price is $13.13. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Hierdie opspraakwekkende roman fokus op die burgeroorlog in Angola, soos gesien deur die oë van ’n TV-joernalis. Die joernalis het empatie met die verminkte slagoffers van die oorlog, veral vroue, maar sy moet haar emosies beheers en professioneel bly in haar opname van ontstellende onderhoude en tonele. Die roman toon dat in ’n oorlog almal uiteindelik slagoffers word.

Product Details

ISBN-13: 9780624078463
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/17/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 173
File size: 426 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Dine van Zyl woon op Rooi-els. Sy is ’n gesoute joernalis en omroeper, en het ’n Artes gewen vir haar dokumentêre program oor die lewe van ’n prostituut. As onafhanklike filmmaker het sy jare lank dokumentêre films vir die buitelandse mark gemaak, en in die proses eerstehandse ondervinding opgedoen van die burgeroorlog in Angola, die agtergrond vir Slagoffers. Sy het verskeie kosboeke geskryf, en in 1998 as romanskrywer gedebuteer met Annerkant-die-berg. Slagoffers was in 2001 die naaswenner in die Groot Romanwedstryd van Sanlam, Insig en Kwêla, in samewerking met Radiosondergrense en LitNet.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews