So is dit nou: Nog stories van gister en vandag
Hierdie boek is vintage Johan van Wyk. Sy stories voer jou weg na 'n Suid-Afrika van ouds vol verbeeldingryke karakters met name soos Daantjie Doodlieg, Bont Schalk en Klein Willem Wolwedans. Terwyl die verlede onthou word, gaan dié tweede versamelbundel ook oor die hede. Van Wyk vertel van vandag se Suid-Afrika - 'n wêreld ver verwyderd van die era van padkafees, Pepsi floats en koue skaapnek uit 'n saalsak. Sy verhale handel oor universele temas en bring nuwe insigte oor die lewe, die verlede en vandag se wêreld ... wat teen 'n "verbysterende snelheid" voortstu.
"1124657658"

11.49
In Stock
5
1
![So is dit nou: Nog stories van gister en vandag](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
So is dit nou: Nog stories van gister en vandag
263![So is dit nou: Nog stories van gister en vandag](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
So is dit nou: Nog stories van gister en vandag
263
11.49
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780624080213 |
---|---|
Publisher: | Tafelberg |
Publication date: | 09/06/2016 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 263 |
File size: | 624 KB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog