Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns

Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns

by Magdaleen van Wyk
Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns

Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns

by Magdaleen van Wyk

eBook

$9.49  $10.50 Save 10% Current price is $9.49, Original price is $10.5. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Enigeen wat met verlange terugdink aan ’n geliefde ouma se spesiale melktert of melkkos, of ’n tannie se heerlike bobotie en vetkoek, behoort hierdie boek in sy of haar kombuis te hê! Vir diegene wat lief is vir tradisionele Suid-Afrikaanse kos sal hierdie resepte vir seker help om die verlange na geliefkoosde disse te stil. Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns is ’n versameling resepte wat die modern kok daartoe in staat stel om dieselfde heerlike maaltye voor te sit as dié wat ons voorouers geskep en geniet het. Die Suid-Afrikaanse kookkuns is ’n unieke vermenging van ’n verskeidenheid kulture – die Hollandse, Franse, Duitse en Britse setlaars, sowel as die Maleierslawe wat uit die Ooste hierheen gekom het, het almal hul eie gunstelingresepte na Suid-Afrika gebring. Die subtiele wyse waarop hierdie ‘ingevoerde’ resepte aangepas is deur plaaslike bestanddele in te sluit en innoverende metodes te gebruik, het gelei tot die skep van ’n baie oorspronklike en geliefde kookkuns. Die boek bevat ook interessante brokkies oor die manier waarop ons voorouers geleef het.

Product Details

ISBN-13: 9781432304362
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 08/04/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 144
File size: 39 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Magdaleen van Wyk is die outeur en mede-outeur van ’n aantal kookboeke, onder andere Die Volledige Suid-Afrikaanse Kookboek, uitgegee deur Struik Lifestyle. Sy is ’n afgetrede lektrise van die Departement Verbruikerstydie en Menslike Voeding van die Universiteit van Stellenbosch. Medaljes is al aan haar toegeken deur die Silwood-kookskool in Kaapstad en die Suid-Afrikaanse Brandewynstigting.
Pat Barton is ’n vryskutskrywer, redigeerder en vertaler, en was ook al medewerker aan verskeie kookboeke. Sy het die oorspronklike Die Volledige Suid-Afrikaanse Kilojoule-, Kalorie- en Koolhidraatteller, ook deur Struik Lifestyle uitgegee, saamgestel.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews