Tweegevreet
In Julie 1905 kry Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei te kampe met ’n plaaslike boer se grudood, spoke uit sy verlede en ’n Berlynse besoeker wat ’n dodelike wrok koester. Hy worstel met Duits-Suidwes-Afrika se onstuimige politiek en ongenaakbare natuur. As hy geregtigheid wil laat seëvier, moet hy dít, asook strominge in sy eie gemoed, te bowe kom. Tweegevreet bied, soos sy voorganger Die vertes in, spanning én stof tot nadenke.
"1137380308"

10.49 In Stock
Tweegevreet

Tweegevreet

by Zirk van den Berg
Tweegevreet

Tweegevreet

by Zirk van den Berg

eBook

$10.49  $13.36 Save 21% Current price is $10.49, Original price is $13.36. You Save 21%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

In Julie 1905 kry Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei te kampe met ’n plaaslike boer se grudood, spoke uit sy verlede en ’n Berlynse besoeker wat ’n dodelike wrok koester. Hy worstel met Duits-Suidwes-Afrika se onstuimige politiek en ongenaakbare natuur. As hy geregtigheid wil laat seëvier, moet hy dít, asook strominge in sy eie gemoed, te bowe kom. Tweegevreet bied, soos sy voorganger Die vertes in, spanning én stof tot nadenke.

Product Details

ISBN-13: 9780795709708
Publisher: Kwela
Publication date: 06/29/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 288
File size: 414 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Zirk van den Berg is in Namibië gebore, het grootgeword in Suid-Afrika, en woon nou in Nieu-Seeland. Hy debuteer met ’n kortverhaalbundel, Ekstra dun vir meer gevoel, en daarna ’n roman, Wydsbeen. Sedertdien verskyn sy romans in Afrikaans én Engels: Nobody Dies en ’n Ander mens; Halfpad een ding en Half of One Thing; Die vertes in en Parts Unknown.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews