Vaselinetjie

Vaselinetjie

by Anoeschka Von Meck
Vaselinetjie

Vaselinetjie

by Anoeschka Von Meck

eBook

$9.99  $11.65 Save 14% Current price is $9.99, Original price is $11.65. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Sy is Helena Bosman van ’n piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng – die weeshuis waar Madiba se weggooikinders bly. Dis ’n vreemde, harde, gevaarlike wêreld van skomgatkinders, kwaai huistannies en ’n hardvogtige, onregverdige koshuisvader; van entjies rook, hare laat afskeer en planne maak om te whallap. Waar niemand oor jou traak nie, en waar jy ook leer om oor niemand te traak nie. Maar soos die maande jare word, kruis een naam telkens Vaselinetjie se pad: Texan Kirby. En daardie naam loop reguit na haar hart. Hierdie boek is bekroon met die M.E.R.-Prys vir Jeuglektuur, die Jan Rabie / Rapport-Prys en die M-Net-Prys (kort-formaat).

Product Details

ISBN-13: 9780624068518
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/31/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 468 KB
Age Range: 14 - 18 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Anoeschka von Meck het in 1998 verras met haar debuutroman, Annerkant die longdrop. Hierdie boek, wat gegrond is op haar werklike ervarings as kinderversorger by ’n kinderhuis, bring ’n wêreld onder woorde wat aan min mense bekend is. Vaselinetjie is onvergeetlik.

Read an Excerpt

Sy is Helena Bosman van ’n piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng – die weeshuis waar Madiba se weggooikinders bly._x000D_

Dis ’n vreemde, harde, gevaarlike wêreld van skomgatkinders, kwaai huistannies en ’n hardvogtige, onregverdige koshuisvader; van entjies rook, hare laat afskeer en planne maak om te whallap. Waar niemand oor jou traak nie, en waar jy ook leer om oor niemand te traak nie._x000D_

Maar soos die maande jare word, kruis een naam telkens Vaselinetjie se pad: Texan Kirby. En daardie naam loop reguit na haar hart._x000D_

Hierdie boek is bekroon met die M.E.R.-Prys vir Jeuglektuur, die Jan Rabie / Rapport-Prys en die M-Net-Prys (kort-formaat).

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews