Verstevlei

Verstevlei

by Jaco Fouché
Verstevlei

Verstevlei

by Jaco Fouché

eBook

$10.99  $13.36 Save 18% Current price is $10.99, Original price is $13.36. You Save 18%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Soos ’n Don Quijote van ouds dool Renier Proot deur die Suid-Afrikaanse landskap: van ’n uitsiglose bestaan in ’n woonstel in Vereeniging en Huis Genade waar sy suster Michelle opgeneem is, tot die plaas Verstevlei in die Boland waar hy hulp en stuurjonge is vir die bejaarde Bill Andrais, tot ’n kamer in Kaapstad en ’n kroeg in Bellville. Oral op Renier se pad is daar vreemde en vlugtige ontmoetings, en sy omswerwinge raak ’n ondersoek na identiteit, maar veral na die sin van die lewe. Jaco Fouché se kenmerkende skryfstyl – fyn gestem, suiwer, ironies, komies – sorg vir ’n onvergeetlike verhaal. Met hierdie roman het Fouché die derde prys verower in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd, 2012. Lof van die beoordelaars: “Verstevlei is ’n goed afgewerkte roman wat ’n mens verras met ’n onkonvensionele aanpak van bekende temas in die Afrikaanse literatuur.”– Louise Viljoen, en “’n Reis deur die hoogs sensitiewe gees van die ewige buitestander.” –Linda Rode

Product Details

ISBN-13: 9780798158701
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 04/01/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 431 KB
Language: Afrikaans

Read an Excerpt

Soos ’n Don Quijote van ouds dool Renier Proot deur die Suid-Afrikaanse landskap: van ’n uitsiglose bestaan in ’n woonstel in Vereeniging en Huis Genade waar sy suster Michelle opgeneem is, tot die plaas Verstevlei in die Boland waar hy hulp en stuurjonge is vir die bejaarde Bill Andrais, tot ’n kamer in Kaapstad en ’n kroeg in Bellville. Oral op Renier se pad is daar vreemde en vlugtige ontmoetings, en sy omswerwinge raak ’n ondersoek na identiteit, maar veral na die sin van die lewe. Jaco Fouché se kenmerkende skryfstyl – fyn gestem, suiwer, ironies, komies – sorg vir ’n onvergeetlike verhaal.

Met hierdie roman het Fouché die derde prys verower in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd, 2012. Lof van die beoordelaars: “Verstevlei is ’n goed afgewerkte roman wat ’n mens verras met ’n onkonvensionele aanpak van bekende temas in die Afrikaanse literatuur.”– Louise Viljoen, en “’n Reis deur die hoogs sensitiewe gees van die ewige buitestander.” –Linda Rode

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews